Modulekode | AAK 707 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | ‘n Inleiding tot die grondwet en wetgewing van toepassing op persone met erge gestremdheid. Na voltooiing van hierdie module sal die student die wetlike aspekte wat persone met erge gestremdheid in die huis-, werk- of skoolkonteks raak, verstaan, deur die toepaslike regsaspekte op praktiese situasies toe te pas. |
Modulekrediete | 15.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 5 ander kontak per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Akademiese organisasie | SAAK |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App